Laura Gómez is 'n Amerikaanse aktrise en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Sambá (2017) en in die televisiereeks Orange Is the New Black (2013).
Filmografie Rolprente 2008: Crimen 2016: America Adrift 2017: Sambá
Televisiereekse 2004: Relatos 2013: Orange Is the New Black
Video's 2009: Cleaning Law
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1979