Jenette Goldstein (gebore 4 Februarie 1960) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Aliens (1986), Near Dark (1987), Terminator 2 (1991), en Fear and Loathing in Las Vegas (1998).
Filmografie Rolprente 1986: Aliens 1987: Near Dark 1991: Terminator 2 1998: Fear and Loathing in Las Vegas 2001: It Is What It Is
Televisiereekse 2012: A Hollywood Affair
Televisierolprente 1993: Donato and Daughter 2002: When Muscles Ruled the World 2017: The Greatest Sci-Fi Movies in the Universe
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1960 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu