Gage Golightly (gebore 5 September 1993) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Cabin Fever (2016) en in die televisiereekse The Troop (2009) en Teen Wolf (2011).

Filmografie Rolprente 2013: Gone Missing 2016: Cabin Fever 2018: Step Sisters

Televisiereekse 2007: Heartland 2009: The Troop 2011: Teen Wolf 2014: Cheers 2 That!

Televisierolprente 2004: The Long Shot 2004: Sudbury 2005: Don't Ask 2011: Growing Up Normal 2013: Company Town The End of the World As We Know It

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1993 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense