Sarah Gilman (gebore 18 Januarie 1996) is 'n Amerikaanse aktrise, assistentregisseuse, en kinematograaf. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Last Man Standing (2011), Jessie (2011), en I Didn't Do It (2014).
Filmografie Rolprente 2017: Alexander IRL
Televisiereekse 2011: Last Man Standing 2011: Jessie 2014: I Didn't Do It
Televisierolprente 2018: Barely Managing
Video's 2018: Daphne & Velma
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1996 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu