Jennifer Gimenez is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Vanilla Sky (2001), Blow (2001), The Sweetest Thing (2002), en Charlie's Angels: Full Throttle (2003).
Filmografie Rolprente 2001: Vanilla Sky 2001: Blow 2002: The Sweetest Thing 2003: Charlie's Angels: Full Throttle
Televisiereekse 2009: Sober House 2011: Ryan & Tatum: The O'Neals
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu