Erica Gimpel (gebore 25 Junie 1964) is 'n Amerikaanse aktrise en komponis. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente King of New York (1990) en Smoke (1995), en in die televisiereekse Fame (1982) en JAG (1995).

Filmografie Rolprente 1990: King of New York 1990: Penny Ante: The Motion Picture 1991: Undertow 1995: Smoke 1995: Flirt 2009: Blue Eyes Hill 'n' Gully

Televisiereekse 1982: Fame 1995: JAG 1996: Profiler 2010: Fame: The Musical 2014: Enormous

Televisierolprente 1983: The Kids from Fame: From the Royal Albert Hall London 1999: Intimate Betrayal 2001: Heart-throbs of the 80s 2008: Bring Back... Fame

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1964 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu