Ilana Glazer (gebore 12 April 1987) is 'n Amerikaanse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Night Before (2015) en Rough Night (2017), en in die televisiereekse Broad City (2010) en Broad City (2014).
Filmografie Rolprente 2015: The Night Before 2017: Rough Night
Televisiereekse 2010: Broad City 2010: Behind the Steve 2010: Storytime 2010: Acting Reel Master Database 2012: The Untitled Webseries That Morgan Evans Is Doing 2012: Chronic Gamer Girl 2014: Broad City 2014: Hack Into Broad City 2014: Brunch Night with Jamie LeeLo 2016: Brad Neely's Harg Nallin' Sclopio Peepio
Video's 2011: The Real Housewives of South Boston
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1987 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse akteurs van die 21ste eeu