Montego Glover (gebore 9 Februarie 1974) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Jack Ryan: Shadow Recruit (2014) en in die televisiereekse Dora the Explorer (2000) en Smash (2012).
Filmografie Rolprente 2011: Memphis the Musical 2014: Jack Ryan: Shadow Recruit
Televisiereekse 2000: Dora the Explorer 2012: Smash
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1974