Angela Goethals (gebore 20 Mei 1977) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Home Alone (1990), Jerry Maguire (1996), Spanglish (2004), en Behind the Mask: The Rise of Leslie Vernon (2006).
Filmografie Rolprente 1988: Heartbreak Hotel 1990: Home Alone 1991: V.I. Warshawski 1996: Jerry Maguire 2004: Spanglish 2006: Behind the Mask: The Rise of Leslie Vernon B4TM
Televisiereekse 1993: Phenom 2002: Do Over 2003: The Brotherhood of Poland, New Hampshire
Televisierolprente 1990: Traitor in My House 2002: Porn 'n Chicken 2003: Stealing Christmas 2017: Long Day's Journey Into Night: Live
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1977 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu