Trish Goff (gebore 8 Junie 1976) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rol in die rolprent Noise (2004).

Filmografie Rolprente 2004: Noise

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1976 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense