Annie Golden (gebore 19 Oktober 1951) is 'n Amerikaanse aktrise en komponis. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Hair (1979), Twelve Monkeys (1995), en I Love You Phillip Morris (2009), en in die televisiereeks Orange Is the New Black (2013).
Filmografie Rolprente 1979: Hair 1987: Forever, Lulu 1995: Twelve Monkeys 1995: The Pebble and the Penguin 1997: My Divorce 2001: The American Astronaut 2002: Delayed 2007: Sexina 2009: I Love You Phillip Morris 2018: Bite Me Shapes of Rhythm: The Music of Galt MacDermot
Televisiereekse 2013: Orange Is the New Black 2015: American Songbook at NJPAC 2018: Cady Did
Video's 1986: Class of '86 2005: Tom and Francie
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1951 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu