Juliette Goglia (gebore 22 September 1995) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Fired Up! (2009) en Easy A (2010).
Filmografie Rolprente 2009: Fired Up! 2010: Easy A 2018: Living Dead Presents: Fog City 2018: The Way You Look Tonight Scythe
Televisiereekse 2013: The Michael J. Fox Show 2015: Resident Advisors
Televisierolprente 2005: Washington Street 2007: A Grandpa for Christmas 2008: Untitled Dave Caplan Pilot 2018: I Was A Teenage Pillow Queen
Video's 2009: This Is Not a Cheerleading Movie: The Making of 'Fired Up!'
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense