Alexie Gilmore (gebore 11 Desember 1976) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Definitely, Maybe (2008), World's Greatest Dad (2009), Labor Day (2013), en Willow Creek (2013).
Filmografie Rolprente 2006: Find Love 2007: I Do & I Don't 2008: Definitely, Maybe 2008: The 27 Club 2008: Surfer, Dude 2009: World's Greatest Dad 2011: Brief Reunion 2013: Labor Day 2013: Willow Creek
Televisiereekse 2008: New Amsterdam 2015: Quality Time 2017: The Adventures of Piñata and Skyla
Video's 2007: She Likes Girls 2014: Willow Creek: The Making of Willow Creek
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1976 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu