Betty Gilpin (gebore 21 Julie 1986) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Ghost Town (2008) en True Story (2015), en in die televisiereekse Fringe (2008) en GLOW (2017).
Filmografie Rolprente 2008: Ghost Town 2015: True Story 2017: Future '38 2019: Isn't It Romantic 2019: Grudge 2019: Stuber 2019: A Dog's Journey
Televisiereekse 2008: Fringe 2014: My Day 2015: The Walker 2017: GLOW
Televisierolprente 2009: Possible Side Effects 2016: Dream Team
Video's 2014: Nurse Jackie Season 5: New to the Floor 2015: Albert Cummings Project
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1986 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu