Jessalyn Gilsig (gebore 30 November 1971) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Nip/Tuck (2003), Glee (2009), Scandal (2012), en Vikings (2013).
Filmografie Rolprente 1998: The Magic Sword: Quest for Camelot 2004: Chicks with Sticks 2007: Flood 2013: Somewhere Slow
Televisiereekse 1990: The Little Flying Bears 1991: Young Robin Hood 1992: Gulliver's Travels 1999: Snoops 2000: Boston Public 2003: Nip/Tuck 2008: Imaginary Bitches 2009: Glee 2012: Scandal 2013: Vikings 2015: Vikings: Athelstan's Journal
Televisierolprente 2007: Destination: Infestation 2008: The Apostles 2009: Glee: Director's Cut Pilot Episode 2009: Glee Casting Session 2012: Smart Cookies 2014: Angels and Ornaments 2015: Evil Men 2018: The Sweetheart
Video's 2011: Glee Encore 2011: Glee: Cast & Creators Live at the Paley Center 2013: Vikings - A Warrior Society: Viking Culture and Law 2013: Vikings: Birth of the Vikings
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1971 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Kanadese aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Kanadese aktrises van die 21ste eeu