Emma Fuhrmann (gebore 15 September 2001) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Magic of Belle Isle (2012), Blended (2014), en Lost in the Sun (2016).
Filmografie Rolprente 2012: The Magic of Belle Isle 2012: The Fandango Sisters 2014: Blended 2016: Lost in the Sun 2017: Girl Followed
Televisiereekse 1994: Good Morning, Texas
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 2001