Victoria Fuller (gebore 11 Desember 1970) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent All the Beautiful Things (2014) en in die televisiereekse Married with Children (1986) en The Leftovers (2014).

Filmografie Rolprente 2014: All the Beautiful Things 2015: Beyond the Centerfold

Televisiereekse 1986: Married with Children 2014: The Leftovers

Video's 1996: Playboy Video Playmate Calendar 1997 1996: Playboy Wet & Wild VIII: Bottoms Up 1999: Playboy: Playmate Profile Video Collection Featuring Miss January 1999, 1996, 1993, 1990 2002: No Holds Bar-B-Que

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1970 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu