Samantha Futerman (gebore 19 November 1987) is 'n Amerikaanse aktrise, regisseuse, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Memoirs of a Geisha (2005), Going the Distance (2010), 21 & Over (2013), en Twinsters (2015).
Filmografie Rolprente 2005: Memoirs of a Geisha 2005: The Motel 2010: Going the Distance 2013: 21 & Over 2015: Twinsters
Televisiereekse 2015: John Hughes Ruined My Life
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense