Seychelle Gabriel (gebore 25 Maart 1991) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Spirit (2008) en The Last Airbender (2010), en in die televisiereekse Falling Skies (2011) en The Legend of Korra (2012).
Filmografie Rolprente 2008: The Spirit 2010: The Last Airbender 2016: Sleight 2018: Blood Fest
Televisiereekse 2011: Falling Skies 2012: The Legend of Korra 2013: The Living
Televisierolprente 2012: Falling Skies: 2nd Watch 2015: Beautiful & Twisted
Video's 2010: The Last Airbender: Siege of the North
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense