Ariel Gade (gebore 1 Mei 1997) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Envy (2004), Dark Water (2005), en Aliens vs. Predator: Requiem (2007), en in die televisiereeks Invasion (2005).
Filmografie Rolprente 2004: Envy 2005: Dark Water 2007: Aliens vs. Predator: Requiem
Televisiereekse 2005: Invasion
Televisierolprente 2003: Then Came Jones
Video's 2005: Beneath the Surface: The Making of 'Dark Water''' 2005: Dark Water: Extraordinary Ensemble 2008: AVP-R: Preparing for War - Development and Production''
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in die 1990's