Silvana Gallardo (13 Januarie 1953 – 2 Januarie 2012) was 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Death Wish II (1982) en A Walk in the Clouds (1995).

Filmografie Rolprente 1982: Death Wish II 1995: A Walk in the Clouds 2009: Fading to Zero Sandy

Televisierolprente 1978: The Many Loves of Arthur

Eksterne skakels

Kategorie:Sterftes in 2012 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Geboortes in 1947