Gina Gallego (gebore 30 Oktober 1955) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Erin Brockovich (2000), Minority Report (2002), Mr. Deeds (2002), en Anger Management (2003).
Filmografie Rolprente 1987: My Demon Lover 2000: Erin Brockovich 2000: Nothing But the Truth 2002: Minority Report 2002: Mr. Deeds 2003: Anger Management 2009: Duress
Televisiereekse 1984: Rituals 1988: Trial and Error 1988: It'z Fritz 1991: Studio 59
Televisierolprente 1990: Personals
Video's 2001: More Lust, Less Dust
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu