Edy Ganem (gebore 20 September 1983) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Ana Maria in Novela Land (2015), Created Equal (2018), en Blood Heist (2019), en in die televisiereeks Devious Maids (2013).
Filmografie Rolprente 2015: Ana Maria in Novela Land 2015: Tattooed Love 2017: After the Wedding 2018: Created Equal 2019: Blood Heist Broken Doll
Televisiereekse 2010: Livin' Loud 2012: KCAL 9 News Weekend Report 2013: Devious Maids 2018: Dangerous Curves: The Series
Video's 2009: The Way to Happiness 2011: Laptop 2012: Unspoken
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1983 Kategorie:Lewende mense