Virginia Gardner (gebore 18 April 1995) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Project Almanac (2015), Tell Me How I Die (2016), en Halloween (2018), en in die televisiereeks Runaways (2017).

Filmografie Rolprente 2015: Project Almanac 2016: Tell Me How I Die 2018: Halloween 2018: Little Bitches 2018: Starfish 2018: Monster Party

Televisiereekse 2017: Runaways 2017: The Tap

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1995 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu