Aimee Garcia (gebore 28 November 1978) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent RoboCop (2014) en in die televisiereekse Dexter (2006) en Trauma (2009).

Filmografie Rolprente 2005: A Lot Like Love 2008: Private Valentine: Blonde & Dangerous 2011: Go for It! 2011: Convincing Clooney 2014: RoboCop 2018: El Chicano

Televisiereekse 2002: Greetings from Tucson 2003: All About the Andersons 2004: El otro México 2006: Dexter 2009: Trauma 2012: Hola! La 2015: Lucifer 2016: Rush Hour

Televisierolprente 2005: Global Frequency 2008: The More Things Change... 2010: Beach Lane 2012: County 2014: Red Zone

Video's 2006: Gettin' Dirty

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1978 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu