Betty Gabriel is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Experimenter (2015), The Purge: Election Year (2016), en Get Out (2017), en in die televisiereeks Good Girls Revolt (2015).
Filmografie Rolprente 2015: Experimenter 2016: The Purge: Election Year 2017: Get Out 2018: Unfriended: Dark Web 2018: Adopt a Highway The Spine of Night
Televisiereekse 2015: Good Girls Revolt
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1981 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu