Melissa Fumero (gebore 19 Augustus 1982) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent I Hope They Serve Beer in Hell (2009) en in die televisiereekse One Life to Live (1968), All My Children (1970), en Brooklyn Nine-Nine (2013).
Filmografie Rolprente 2009: I Hope They Serve Beer in Hell 2013: The House That Jack Built
Televisiereekse 1968: One Life to Live 1970: All My Children 2009: Haute & Bothered 2013: Brooklyn Nine-Nine 2013: Things Are Going Great For Me with J. Claude Deering 2017: Mourners, Inc.
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1982 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense