Penny Fuller (gebore 21 Julie 1940) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent All the President's Men (1976) en in die televisiereeks Quantum Leap (1989).
Filmografie Rolprente 1976: All the President's Men 2014: James McNeill Whistler and the Case for Beauty
Televisiereekse 1986: Fortune Dane 1989: Quantum Leap
Televisierolprente 1973: Applause 1974: Ann in Blue 1982: Lois Gibbs and the Love Canal 1982: A Piano for Mrs. Cimino 1982: The Elephant Man 1984: License to Kill 1984: Cat on a Hot Tin Roof 1993: Star 1994: The Gift of Love 2000: The Color of Love: Jacey's Story
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu