Holly Fulger (gebore 6 Januarie 1956) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent An Innocent Man (1989) en in die televisiereekse Anything But Love (1989) en The Practice (1997).

Filmografie Rolprente 1989: An Innocent Man 1989: God's Will 2002: Fits and Starts 2007: The Rat Thing

Televisiereekse 1986: Jack and Mike 1987: Sable 1989: Anything But Love 1993: Cafe Americain 1995: Dweebs 1997: The Practice 2012: Speaking of Beauty TV 2015: The Hollywood Beauty Detective

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu