Sarah Foret (gebore 3 Desember 1984) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Karla (2006) en American Crude (2008), en in die televisiereekse Gilmore Girls (2000) en CSI: NY (2004).

Filmografie Rolprente 2006: Karla 2008: American Crude 2009: Lost Dream 2010: The Dead Sleep

Televisiereekse 2000: Gilmore Girls 2004: CSI: NY 2005: Beautiful People 2010: 86'd

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1984 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu