Constance Forslund (gebore 19 Junie 1950) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Way We Were (1973), River's Edge (1986), en Village of the Damned (1995).

Filmografie Rolprente 1973: The Way We Were 1986: River's Edge 1995: Village of the Damned

Televisiereekse 2012: Oh Baby

Televisierolprente 1978: Big Bob Johnson and His Fantastic Speed Circus 1979: Pleasure Cove 1979: A Shining Season 1980: This Year's Blonde

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1950 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu