Sara Foster (gebore 5 Februarie 1981) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Big Bounce (2004), D.E.B.S. (2004), Psych:9 (2010), en Demoted (2011).

Filmografie Rolprente 2004: The Big Bounce 2004: D.E.B.S. 2008: The Other End of the Line 2010: Psych:9 2011: Demoted

Televisiereekse 2015: Barely Famous

Video's 2005: Infiltrating D.E.B.S.

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1981 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu