Sutton Foster (gebore 18 Maart 1975) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Shrek the Musical (2013) en The Angriest Man in Brooklyn (2014), en in die televisiereekse Bunheads (2012) en Younger (2015).
Filmografie Rolprente 2013: Shrek the Musical 2014: The Angriest Man in Brooklyn 2015: Gravy
Televisiereekse 2000: A Makeover Story 2005: Johnny and the Sprites 2007: Flight of the Conchords 2009: Side by Side by Susan Blackwell 2010: Show People with Paul Wontorek 2012: Bunheads 2015: Younger
Televisierolprente 2004: Broadway on Broadway 2006: Broadway Under the Stars
Video's 2018: Bernstein 100 Celebration with Dudamel
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1975 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu