Crystal R. Fox (gebore 1 Januarie 1964) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Driving Miss Daisy (1989) en in die televisiereekse In the Heat of the Night (1988), The Sopranos (1999), en The Haves and the Have Nots (2013).

Filmografie Rolprente 1989: Driving Miss Daisy Coffee Klatch

Televisiereekse 1988: In the Heat of the Night 1999: The Sopranos 2001: PBS Hollywood Presents 2009: The Tyler Perry Show 2013: The Haves and the Have Nots

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1964 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu