Victoria Foyt is 'n Amerikaanse aktrise, skryfster, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Babyfever (1994), Last Summer in the Hamptons (1995), Déjà Vu (1997), en Going Shopping (2005).
Filmografie Rolprente 1994: Babyfever 1995: Last Summer in the Hamptons 1997: Déjà Vu 2001: Random Acts 2001: Festival in Cannes 2005: Going Shopping
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu