Diane Franklin (gebore 11 Februarie 1962) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Amityville II: The Possession (1982), The Last American Virgin (1982), Better Off Dead... (1985), en Bill & Ted's Excellent Adventure (1989).
Filmografie Rolprente 1982: Amityville II: The Possession 1982: The Last American Virgin 1984: Second Time Lucky 1985: Better Off Dead... 1986: TerrorVision 1989: Bill & Ted's Excellent Adventure 2013: Lovechild 2017: The Final Interview 2018: Waking Nightmare 2018: The Amityville Murders Celluloid Wizards in the Video Wasteland: The Saga of Empire Pictures
Televisiereekse 1985: The Insiders 1989: Encyclopedia Brown 2010: Toon Wolf
Televisierolprente 1983: Deadly Lessons 2003: Hansel Mieth: Vagabond Photographer
Video's 2013: Family Matters with Diane Franklin 2013: Babe of the Eighties: Diane Franklin on 'The Last American Virgin'
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Geboortes in 1962