Phyllis Frelich (29 Februarie 1944 – 10 April 2014) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Hunter (1984), ER (1994), en Pacific Blue (1996).
Filmografie Televisiereekse 1984: Hunter 1994: ER 1996: Pacific Blue
Televisierolprente 1985: Love Is Never Silent 2008: Sweet Nothing in My Ear
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1944 Kategorie:Sterftes in 2014 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu