Yvette Freeman (gebore 1 Oktober 1957) is 'n Amerikaanse aktrise, regisseuse, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Dead Again (1991) en in die televisiereekse ER (1994) en Orange Is the New Black (2013).
Filmografie Rolprente 1991: Dead Again 2000: The Blessing Way 2005: Planting Melvin
Televisiereekse 1994: ER 1997: Working 2013: Orange Is the New Black
Televisierolprente 1980: Fats Waller: An American Original
Video's 2005: The Nurses Station
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu