Kathleen Freeman (17 Februarie 1919 – 23 Augustus 2001) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Blues Brothers (1980), Innerspace (1987), Naked Gun 33 1/3: The Final Insult (1994), en Blues Brothers 2000 (1998).
Filmografie Rolprente 1961: The Ladies Man 1963: The Nutty Professor 1971: Head On 1973: Your Three Minutes Are Up 1980: The Blues Brothers 1987: Innerspace 1989: Hollywood Chaos 1991: Joey Takes a Cab 1994: Naked Gun 33 1/3: The Final Insult 1998: Blues Brothers 2000
Televisiereekse 1953: Topper 1954: Mayor of the Town 1955: It's Always Jan 1971: Funny Face 1973: Lotsa Luck 1999: Detention
Televisierolprente 1966: Good Old Days 1993: Chairman's Choice
Eksterne skakels
Kategorie:Sterftes in 2001 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Geboortes in 1923