Mackenzie Foy (gebore 10 November 2000) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Twilight Saga: Breaking Dawn - Part 2 (2012), The Conjuring (2013), Interstellar (2014), en The Little Prince (2015).
Filmografie Rolprente 2012: The Twilight Saga: Breaking Dawn - Part 2 2012: Ernest & Celestine 2013: The Conjuring 2013: Wish You Well 2014: Interstellar 2014: Black Eyed Dog 2014: The Boxcar Children 2015: The Little Prince 2018: The Nutcracker and the Four Realms
Televisierolprente 2014: The Cookie Mobster
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 2000 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense