Corinne Foxx (gebore 15 Februarie 1994) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rol in die televisiereeks Sweet/Vicious (2016).

Filmografie Rolprente 2013: Cut The Cord

Televisiereekse 2016: Sweet/Vicious 2017: Beat Shazam

Video's 2014: The Worst Yoga Teacher Ever

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1994 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense