Gloria Foster (November 15, 1933 – September 29, 2001) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Man and Boy (1971) en Leonard Part 6 (1987).

Sy het die Oracle gespeel in The Matrix (1999) en The Matrix Reloaded (2003) wat haar laaste rolprent was.

Vroeë lewe Gloria Foster was gebore op November 15, 1933, in Chicago, Illinois.

Oorlede Gloria Foster sterf op 29 September 2001, op die ouderdom van 67. Die oorsaak van haar dood was diabetes. Alhoewel sy nie meer getroud is nie, was haar vorige man, Clarence Williams III die een wat haar dood bekend gemaak het.

Filmografie Rolprente 1964: Nothing But a Man 1971: Man and Boy 1987: Leonard Part 6 1999: The Matrix 2003: The Matrix Reloaded 2004: The Matrix Reloaded Revisited

Televisiereekse 1991: Separate But Equal

Televisierolprente 1972: To All My Friends on Shore 1978: Top Secret 1984: The House of Dies Drear 2001: A History of God

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1933 Kategorie:Sterftes in 2001 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu