Kat Foster (gebore 17 Mei 1978) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Dramatics: A Comedy (2015) en Accommodations (2018), en in die televisiereekse 'Til Death (2006) en The Unusuals (2009).
Filmografie Rolprente 2015: The Dramatics: A Comedy 2015: The Love Inside 2016: Rebirth 2018: Accommodations
Televisiereekse 2006: 'Til Death 2009: The Unusuals 2012: Married Single Divorced Show 2013: The Goodwin Games 2015: Your Family or Mine 2016: Jean-Claude Van Johnson
Televisierolprente 2005: N.Y.-70 2010: In Security 2012: Let It Go 2013: Untitled Tad Quill Project 2017: Micah the Asshole Ghost
Video's 2012: The Newlymovedins
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu