Abby Ryder Fortson (gebore 14 Maart 2008) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Ant-Man and the Wasp (2018) en in die televisiereekse Transparent (2014) en Togetherness (2015).

Filmografie Rolprente 2018: Ant-Man and the Wasp 2018: Forever My Girl

Televisiereekse 2014: Transparent 2015: Togetherness

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 2008 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu