Tamara Feldman (gebore 5 Desember 1980) is 'n Amerikaanse aktrise, regisseuse, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Hatchet (2006), Perfect Stranger (2007), en A Woman Called Job (2014), en in die televisiereeks Supernatural (2005).
Filmografie Rolprente 2006: Hatchet 2007: Perfect Stranger 2008: Rez Bomb 2011: Alyce Kills 2014: A Woman Called Job Ovid and the Art of Love
Televisiereekse 2005: Supernatural 2018: Shadow Wolves
Televisierolprente 2007: Lucky Shops
Video's 2013: Deftones: Swerve City
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1980 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense