Pamelyn Ferdin (gebore 4 Februarie 1959) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente A Boy Named Charlie Brown (1969), The Beguiled (1971), Charlotte's Web (1973), en The Toolbox Murders (1978).
Filmografie Rolprente 1969: A Boy Named Charlie Brown 1971: The Beguiled 1973: Charlotte's Web 1978: The Toolbox Murders
Televisiereekse 1965: The John Forsythe Show 1968: Blondie 1971: Curiosity Shop 1972: The Paul Lynde Show 1972: The Roman Holidays 1972: Sealab 2020 1974: These Are the Days 1977: Space Academy 1999: Detention
Televisierolprente 1968: Mad Mad Scientist 1972: Lassie: Joyous Sound 1974: A Tree Grows in Brooklyn 1975: Miles to Go Before I Sleep 1985: It's Your 20th Television Anniversary, Charlie Brown
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1959 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Diereregteaktiviste Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu