Tyra Ferrell (gebore 28 Januarie 1962) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Mighty Quinn (1989), Boyz n the Hood (1991), White Men Can't Jump (1992), en Poetic Justice (1993).
Filmografie Rolprente 1987: Lady Beware 1989: The Mighty Quinn 1991: Boyz n the Hood 1992: White Men Can't Jump 1992: Equinox 1993: Poetic Justice
Televisiereekse 1990: City 1996: The Cape
Televisierolprente 1985: Reaching for the Stars 1993: Better Off Dead 2004: NTSB: The Crash of Flight 323
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu