Holly Fields (gebore 11 Oktober 1976) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Beverly Hills Chihuahua (2008) en in die televisiereekse MacGyver (1985) en Charmed (1998).

Filmografie Rolprente 1988: Lifted 1997: First Encounter 2001: Fishes 2002: King's Highway 2004: Wild Roomies 2004: Sunflower 2008: Beverly Hills Chihuahua

Televisiereekse 1985: MacGyver 1998: Charmed

Televisierolprente 1993: Sunday Funnies

Video's 1991: Teen Vid II 1999: Wishmaster 2: Evil Never Dies

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu