Edwina Findley (gebore 30 Oktober 1980) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Insidious: Chapter 2 (2013) en Get Hard (2015), en in die televisiereekse The Wire (2002) en Treme (2010).

Filmografie Rolprente 2012: Middle of Nowhere 2013: Insidious: Chapter 2 2015: Get Hard 2015: Free in Deed All the Children Are Insane

Televisiereekse 2002: The Wire 2010: Treme 2014: If Loving You Is Wrong

Televisierolprente 2005: Angel

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu