Jennifer Ferrin (gebore 25 Februarie 1979) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Hell on Wheels (2011), The Following (2013), The Knick (2014), en Mosaic (2018).
Filmografie Televisiereekse 2007: The Kill Point 2011: Hell on Wheels 2011: The Cape 2013: The Following 2014: The Knick 2017: Time After Time 2018: Mosaic
Televisierolprente 2013: Rewind 2013: Mother's Day
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1979 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu